Thursday, July 5, 2018

Blog Closed


4 comments:

  1. Ai nou lekker gelag vir jou jêmrol !! Jy skryf self darem lekker!
    Nou gaan ek my blog her-ontwerp....om link reg te kry... het jy nog die motorfiets?

    ReplyDelete
    Replies
    1. Ek ry nie meer nie omdat ek nie meer ry-fiks is vir die swaar fietse nie. Die storie is die waarheid en het natuurlik net so gebeur. Al my stories is op die waarheid basseer.

      Ek sal binnekort sommer 'n hele klompie kort stories plaas wat reeds geskryf is... met fotos! Dit sal ek doen sodra ek my blog formaat uitgewerk het.

      Delete
  2. Sjoe ek is begeester...wil ook so oulike formaat he !!

    ReplyDelete
  3. As ek vorentoe Kaap toe, kan ons mekaar dalk raak loop. Ek sal kan help sodat jou blog in die formaat kom. Dit is baie beter as die "timeline" blog. Op daardie formaat is die jaar getal... My blog lyk nou meer na website, dis maklik om te lees en maklik om die verskillende stories te kry... Meer lesers vriendelik.

    ReplyDelete

Blog Closed